Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "René" by Johan Crous * eBook PDF Kindle ePub Free

René

đŸ“˜ Read Now     đŸ“¥ Download


eBook details

  • Title: RenĂ©
  • Author : Johan Crous
  • Release Date : January 25, 2018
  • Genre: Romance,Books,Fiction & Literature,
  • Pages : * pages
  • Size : 1424 KB

Description

Vier jaar is baie lank, lewenslank, om 'n galeislaaf te wees. René se beste vriend, Gerhardt Pawels het hom oorrompel en as galeislaaf verkoop, op die aand wat René vir Wilmien Van Der Toorn wou vra om met hom te trou.
Na hy suksesvol ontsnap en oom André, die graaf Moreau, ook help onsnap, neem oom André hom aan as sy seun en word hy die jong graaf Alphonso Moreau. Dit is die ideale vermomming om terug te keer en sy eiendom terug te kry en Pawels en sy trawante te laat boet.
Wilmien kan nie van RenĂ© vergeet nie en besef later dat die lewe voortgaan. Sy raak na drie en 'n halwe jaar later aan Gerhardt verloof, want sy wil graag kinders hĂª. Gerhardt weet sy het steeds vir RenĂ© lief. Hulle gaan op 'n ooreenkoms trou.
Wilmien is onmiddellik aangetrokke tot die jong graaf Moreau. Hy herrinner haar so baie aan René en krap haar gemoed om. Hy soen net soos René en hy dans net soos hy. Wanneer hy haar verlei, weet sy, sy wil eerder met hom trou.
Wanneer die jong graaf en Gerhardt bots, kom baie na die swaardgeveg kyk. Daar maak Wilmien 'n skokkende ontdekking en weet René is nou vir haar verlore. Hoekom is die lewe so wreed?
Sal hulle ooit bymekaar kan kom? Hoe gaan sy hom oortuig sy het hom lief, nie vir Gerhardt nie?
Seks word nie grafies beskryf nie.


PDF Books "René" Online ePub Kindle